Remember you found this company at Infoisinfo
+2782 550 4594 / +2782 550 458?
Ons spesialiseer in kelder verkoeling. Vir enige werke aangaande water/glikol verkoeling, vatestoor verkoeling of indien u dalk ‘n tekort het aan verkoelings kapasiteit, koelkamers, skakel ons gerus. Tans het ons ongeveer 90 kelders na wie se behoeftes ons omsien, onder andere geskeduleerde dienste op eenhede (van 5 kW - ± 1500 kW verkoeling) , voorsien en installering van nuwe eenhede vir water verkoeling, glikol verkoeling en ruimte verkoeling op kommersiële en industriële installasies en alle ander komponente wat betrekking het tot die verkoelings praktyk.Our skilled refrigeration technicians are under the guidance of Mr Steven Palvi whom himself served the wine industries since 1976 at APV Hall Thermotank and started the company Wynroete Verkoeling in 1991. Ons werk daagliks kelders se verkoeling behoeftes uit en stel eenhede voor wat die beste geskik is vir die applikasie. We serve the wineries from Elgin to Upington including the Distell and the KWV group.
Read more...
We don't have any social media account of this company
Do you own a business?
We help you grow it
Get more clients, visibility and branding.
Let us help you achieve your targets and improve your business.
Reviews of Wynroete Verkoeling (0)